Ek kan nie vir jou se hoe mis ek ons kareoki aande ons naweke saam en al die cuppituno's met room nie. Ons saam lag en sommer simpel wees saam. jou plekkie kan nooit vervang word nie dit is leeg .
Ja dit is waar haar plekkie is leeg en niemand sal ooit haar plek kan volstaan nie. Ek sal nooit vergeet hoe ek en sy altyd gestry het oor wie eerste met Leon gaan dans as ons by partytjies was nie en daai kareoki aande by haar huis ek wens ons kan dit weer he.
Deidre
16 years agoJa dit is waar haar plekkie is leeg en niemand sal ooit haar plek kan volstaan nie. Ek sal nooit vergeet hoe ek en sy altyd gestry het oor wie eerste met Leon gaan dans as ons by partytjies was nie en daai kareoki aande by haar huis ek wens ons kan dit weer he.